LLB (vierjarig)
Hierdie program is daarop gemik om, oor vier jaar, aan studente 'n deeglike insig te gee in al die vertakkings van die regswetenskap wat vir 'n loopbaan in die regte en verskeie ander verwante beroepe noodsaaklik is. Voordat die regsberoep hulle egter formeel tot sy geledere as regspraktisyn sal toelaat, moet LLB-gegradueerdes ook die vereiste beroepsopleiding ondergaan en die toepaslike toelatingseksamen suksesvol aflê.
Kontakbesonderhede
Programoorsig
Duur
Vier jaar
Kampus
Stellenbosch
Meer inligting
Vou alles toe
Loopbaangeleenthede
Regspraktisyn (prokureur of advokaat) nadat jy die nodige praktiese opleiding ondergaan het en die toelatingseksamens van die professie geslaag het; Regter (Landros, Streekslandros, Regter in die Hooggeregshof, Appelregter, Regter in die Grondwetlike Hof); Openbare Beskermer; Akteskantoor eksaminator of registrateur; Meester van die Hooggeregshof; klerk of registrateur van die Hooggeregshof; Regsadviseur, Nakomingsbestuurder; bemiddelaar of abiter; Akademikus (dosent); nie-regeringsorganisasie werk.
Daar is ’n menigte ander loopbaanopsies vir regstudente, ‘n paar voorbeelde sluit in: Entrepreneur, Besigheidsbestuurder, Joernalis, en poste in die nasionale of provinsiale regering.

Beroepe:
Prokureur
Regter
Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB
Skryf die NNT’s AQL voor 31 Julie
- ’n Gemiddelde persentasie van minstens 70% vir die NSS- of die IEB-skooleindsertifikaat (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Afrikaans of Engels Huistaal 60% OF Engels of Afrikaans Eerste
- Addisionele Taal 70%
Indien jy Ekonomie as universiteitsvak wil neem, dan ook:
- Wiskunde 60%
Indien jy ’n universiteitsvak uit ’n ander fakulteit wil neem, maak seker dat jy aan sy minimum toelatingsvereistes voldoen.

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula
IEB-ISC
IEB-ISC Write NBTs AQL before 31 July IEB-ISC aggregate of at least 70% (excluding Active Citizenry) English or Afrikaans Home Language 60% OR Afrikaans or English First Additional Language 70% If you wish to take Economics as a university subject, then also Mathematics 60%. If you wish to take a university subject from another faculty, please make sure that you meets its requirements
German Abitur
Write NBTs AQL before 31 Juy University Exemption with 70% average – 8 (Nam 10)
English or Afrikaans First Language 6 (Nam 8) or as Second Language 8 (Nam 10)
International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)
Write AQL before 31 July University Exemption with 70% average
English or Afrikaans First Language 4 on HL or as Second Language 5 on SL
Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level
Write AQL before 31 July University Exemption with
70% average
English or Afrikaans First Language C on AS-Level OR English or Afrikaans Second Language B on AS-Level
Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

English or Afrikaans First Language E on A-Level or as Second Language D on A-Level

Programstruktuur
Voltyds
Last updated
01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.