BRekLLB
Die BRek LLB bied aan studente die kans om op 'n geïntegreerde manier binne vyf jaar die leerplanne van die LLB-program én die BRek-program te voltooi. Studente wat hierdie programme gelyktydig volg, word aan sowel die noodsaaklike vertakkings van die regswetenskap as aan die grondslae van finansiële rekeningkunde, bestuursrekeningkunde, belasting en ouditkunde bekendgestel. Na verdere beroepsgerigte opleiding kan hierdie studente dus kwalifiseer as geoktrooieerde rekenmeesters en/of as regspraktisyns.
Die BRek LLB is 'n interfakultêre program wat beteken dat jy modules by die Fakulteit Regsgeleerheid en by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe neem.
Kontakbesonderhede
Programoorsig
Duur
Vyf jaar
Kampus
Stellenbosch
Meer inligting
Vou alles toe
Loopbaangeleenthede
Die BRekLLB-graad is uniek en kombineer twee grade. Gegradueerdes kan dus kies om ‘n loopbaan in die regte, rekeningkunde of enige verwante veld te volg. Die LLB stel jou in staat om die regsberoep te betree nadat jy praktiese opleiding voltooi het en die voorgeskrewe eksamens geslaag het. Die BRek gee jou toegang tot ‘n nagraadse kwalifikasie in Rekeningkunde wat vereis word om ‘n geoktrooieerde rekenmeester te word.
Beroepe:
Prokureur
Rekenmeester
Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB
Skryf die NNT’s AQL en MAT voor 31 Julie
- ’n Gemiddelde persentasie van minstens 80% vir die NSS- of die IEB-skooleindsertifikaat (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Afrikaans of Engels Huistaal 60% OF Engels of Afrikaans Eerste Addisionele Taal 70%
- Wiskunde 70% OF Wiskunde 60% en Rekeningkunde 70%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula
IEB-ISC
IEB-ISC Write NBTs AQL and MAT before 31 July IEB-ISC aggregate of at least 80% (excluding Active Citizenry) English or Afrikaans Home Language 60% OR Afrikaans or English First Additional Language 70% Mathematics 70%. OR Mathermatics 60% and Accounting 70%
German Abitur
Write NBTs AQL and MAT before 31 July University Exemption with 80% average English or Afrikaans First Language 6 (Nam 8) or as Second Language 8 Nam 10)
Maths 8 (Nam 10) or if Maths 6 (Nam 8), then
Accounting 8 (Nam 10)
International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)
Write NBTs AQL and MAT before 31 July University Exemption with 70% average
English or Afrikaans First language 4 on HL or as Second Language 5 on SL
Maths 4 on HL or 4 on SL
Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level
Write NBTs AQL and MAT before 31 July University Exemption with
70% average
English or Afrikaans First Language C on AS-Level or as Second Language B on AS-Level
Maths C on AS-Level
Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level
Write NBTs AQL and MAT before 31 July University Exemption with
70% average
English or Afrikaans First Language E on A-Level or as Second Language D on A-Level
Maths E on A-Level

Programstruktuur
Voltyds
Last updated
01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.