Skip to main content

BCom (Regsgeleerdheid)

Baccalaureusgraad
ID:
0304_147_E100

Die BCom (Regsgeleerdheid)-graad alleen stel jou nie in staat om as regspraktisyn te werk nie - jy moet ook eers die LLB-graad verwerf. Die driejarige BCom (Regsgeleerdheid) verskaf egter 'n deeglike agtergrond in die ekonomiese wetenskappe wat jou voorberei vir 'n loopbaan in die sakewêreld of in kommersiële reg en lê ook 'n deeglike basis vir 'n meer gevorderde regstudie. Trouens, beskik 'n mens reeds oor die BCom (Regsgeleerdheid), is jy geregtig op vrystelling van die eerste twee jaar van die vierjarige LLB-program. Indien jy 'n regspraktisyn wil word, kan jy dán by die LLB-program se laaste twee jaar inskakel en aan die einde van jou vyfde jaar as student 'n LLB as tweede baccalaureusgraad verwerf.

Kontakbesonderhede
Shirle Cornelissen
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Die graad bied die nodige agtergrond vir ‘n loopbaan in die sakewêreld en kommersiële reg. Die BCom (Regsgeleerdheid)-graad bied ook toegang tot die 2-jaar LLBgraad, wat jy moet voltooi as jy ‘n regspraktisyn (prokureur of advokaat) wil word.
Beroepe:
Prokureur

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

Skryf die NNT’s AQL en MAT voor 31 Julie
- ’n Gemiddelde persentasie van minstens 70% vir die NSS- of die IEB-skooleindsertifikaat (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Afrikaans of Engels Huistaal 60% OF Engels of Afrikaans Eerste Addisionele Taal 70%
- Wiskunde 60%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

Write NBTs AQL and MAT before 31 July IEB-ISC aggregate of at least 70% (excluding Active Citizenry) English or Afrikaans Home Language 60% OR Afrikaans or English First Additional Language 70% Mathematics 60%

German Abitur

Write NBTs AQL and MAT before 31 July University Exemption with 70% average
English or Afrikaans First Language 6 (Nam 8) or as Second Language 8 (Nam 10)
Maths 6 (Nam 8)

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

Write NBTs AQL and MAT before 31 July University Exemption with 70% average
English or Afrikaans First language 4 on HL or as Second Language 5 on SL
Maths 4 on HL or 4 on SL

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

Write NBTs AQL and MAT before 31 July University Exemption with
70% average
English or Afrikaans First Language C on AS-Level or as Second Language B on AS-Level
Maths C on AS-Level

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

Write NBTs AQL and MAT before 31 July University Exemption with
70% average
English or Afrikaans First Language E on A-Level or as Second Language D on A-Level
Maths E on A-Level

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026

Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026