Skip to main content

BCom (Ekonomiese Wetenskappe)

Baccalaureusgraad
ID:
0304_138_E100

Hierdie program fokus amper net op studierigtings in ekonomie. Omdat statistiek vir die ontwikkeling van hoëvlak- ekonomiese ontleding belangrik is, is Statistiek of Wiskundige Statistiek vereiste vakke in hierdie program.

As jy daarin belangstel om byvoorbeeld as 'n ekonomiese of finansiële analis of konsultant te werk, is hierdie die program vir jou!

Kontakbesonderhede
Lauren Delport
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Ekonomie maak ’n wye verskeidenheid loopbane moontlik. Hoewel sommige loopbane nagraadse studie in Ekonomie en Ekonometrie vereis, het ervaring geleer dat voorgraadse kwalifikasies in Ekonomie goeie resultate oplewer vir loopbane in die sakewêreld en die openbare sektor. In die sakesektor fasiliteer mikro-ekonomie logiese besluitneming in die firma, terwyl makro-ekonomie insig bied in die ekonomiese omgewing waarin die onderneming funksioneer. Om Ekonomie as hoofvak te hê kan ook die waarskynlikheid van bevordering in staatsdepartemente verhoog. Daarbenewens skep Ekonomie geleenthede in die onderwys en word dit boonop aanbeveel vir studente wat ’n loopbaan in die joernalistiek beoog.
Beroepe:
Ekonoom
Analis

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

’n Gemiddelde prestasie van ten minste 65% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Wiskunde 60%
- Engels Huistaal 50% OF Afrikaans Huistaal 50% OF Afrikaans Eerste Addisionele Taal 70% OF Engels Eerste Addisionele Taal 70%

Om vir die fokusgebiede Ekonometrie en Finansiële Sektor te registreer, moet jy ’n finale punt van 70% of hoër vir Wiskunde in graad 12 behaal omdat dít ’n vereiste is vir Aktuariële Wetenskap 112 (’n verpligte module in hierdie fokusgebiede). Let daarop dat hierdie vereiste ook van toepassing is op die algemene Ekonomiese Wetenskappe-rigting indien jy vir Aktuariële Wetenskap 112 wil inskryf.

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

IEB-ISC NBTs compulsory IEB-ISC aggregate of at least 65% (excluding Active Citizenry)
- Mathematics 60%
- English Home Language 50% OR Afrikaans Home Language 50% OR Afrikaans First Additional Language 70% OR English First Additional Language 70%

To register for the Econometrics and Financial Sector focal areas, you must have a Grade 12 Mathematics final mark of 70% or higher as this is required for Actuarial Science 112 (a compulsory module in these focal areas). Note that this requirement also applies to the general Economic Sciences stream if you want to enrol for Actuarial Science 112.

German Abitur

University Exemption with 65% average
English or Afrikaans, First or
Second Language, 4 (Nam 6)
Maths 6 (Nam 8) To register for the Econometrics and Financial Sector focal areas, you must have Mathematics final mark of 70% and higher, as this is required for Actuarial Science 112 (a compulsory module in these focal areas) Strict selection guidelines will apply

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

University Exemption with 65% average
English First Language 4 on HL or as a Second Language 4 on HL or on SL
Maths 5 on SL OR Maths 4 on HL To register for the Econometrics and Financial Sector focal areas, you must have Mathematics final mark of 70% and higher, as this is required for Actuarial Science 112 (a compulsory module in these focal areas) Strict selection guidelines will apply

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
English First Language C on AS-Level/GCSE/O-Level or as a Second Language C on AS-Level or A on GCSE/O-Level
Maths C on AS-Level To register for the Econometrics and Financial Sector focal areas, you must have Mathematics final mark of 70% and higher, as this is required for Actuarial Science 112 (a compulsory module in these focal areas) Strict selection guidelines will apply

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
English First Language E on A-Level or C on GCSE/O-Level
Maths E on A-Level To register for the Econometrics and Financial Sector focal areas, you must have Mathematics final mark of 70% and higher, as this is required for Actuarial Science 112 (a compulsory module in these focal areas) Strict selection guidelines will apply

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026

Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026