Skip to main content

BCom (Bestuursrekeningkunde)

Baccalaureusgraad
ID:
0304_105_E100

Dié program help jou om eendag te kwalifiseer as 'n geoktrooieerde bestuursrekenmeester. Met hierdie kwalifikasie kan jy as 'n bestuursrekenmeester of as 'n finansiële bestuurder werk. As bestuursrekenmeester sal jy byvoorbeeld betrokke wees by kostestudies oor die ontwikkeling van nuwe produkte en deelneem aan besluite oor nuwe investeringsmoontlikhede.

Kontakbesonderhede
Lauren Delport
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Om die internasionaal erkende professionele kwalifikasie van geoktrooieerde bestuursrekenmeester te verwerf, moet jy die eksamens van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA, Londen) slaag. Geoktrooieerde bestuursrekenmeesters konsentreer op finansiële bevoegdhede en vertolk en gebruik finansiële inligting in die bestuur van ’n onderneming.
Beroepe:
Rekenmeester

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

’n Gemiddelde prestasie van ten minste 65% in die NSS (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Wiskunde 60%
- Engels Huistaal 50% OF Afrikaans Huistaal 50% OF Afrikaans Eerste Addisionele Taal 70% OF Engels Eerste Addisionele Taal 70%

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

IEB-ISC write NBTs AQL and MAT IEB-ISC aggregate of at least 65% (excluding Active Citizenry)
- Mathematics 60%
- English Home Language 50% OR Afrikaans Home Language 50% OR Afrikaans First Additional Language 70% OR English First Additional Language 70%


German Abitur

University Exemption with 65% average
English or Afrikaans, First or
Second Language, 4 (Nam 6)
Maths 6 (Nam 8) Strict selection guidelines will apply

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

University Exemption with 65% average
English First Language 4 on HL or as a Second Language 4 on HL or on SL
Maths 5 on SL OR Maths 4 on HL Strict selection guidelines will apply

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
English First Language C on AS-Level/GCSE/O-Level or as a Second Language C on AS-Level or A on GCSE/O-Level
Maths C on AS-Level Strict selection guidelines will apply

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

University Exemption with
65% average
English First Language E on A-Level or C on GCSE/O-Level
Maths E on A-Level Strict selection guidelines will apply

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026

Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026