Skip to main content

BA (Regsgeleerdheid)

Baccalaureusgraad
ID:
0100_129_L100

Die BA (Regsgeleerdheid)-graad alleen stel jou nie in staat om as regspraktisyn te praktiseer nie - daarvoor moet jy ook die LLB-graad verwerf. Die driejarige BA (Regsgeleerdheid) bied egter 'n tweeledige voordeel. Dit verryk jou insig in menslike gedrag en sosiale kwessies en dit bied ook 'n uitstekende basis vir 'n meer gevorderde studie in die regte. Juis daarom ontvang jy met 'n BA (Regsgeleerdheid) vrystelling van die eerste twee jaar van die vierjarige LLB-program. Indien jy 'n regspraktisyn wil word, kan jy dán by die LLB-program se laaste twee jaar inskakel en aan die einde van jou vyfde jaar as student 'n LLB as tweede baccalaureusgraad verwerf.

Kontakbesonderhede
Shirle Cornelissen
Faculty Administrator

Programoorsig

Duur
Drie jaar
Kampus
Stellenbosch

Meer inligting

Vou alles toe

Loopbaangeleenthede

Die graad verryk ‘n mens se begrip van tale, menslike gedrag en sosiale kwessies. Die BA (Regsgeleerdheid)-graad bied ook toegang tot die 2-jaar LLBgraad, wat jy moet voltooi as jy ‘n regspraktisyn (prokureur of advokaat) wil word.
Beroepe:
Prokureur

Minimum toelatingsvereistes – NSS/IEB

Skryf die NNT’s AQL voor 31 Julie
- ’n Gemiddelde persentasie van minstens 70% vir die NSS- of die IEB-skooleindsertifikaat (Lewensoriëntering uitgesluit)
- Afrikaans of Engels Huistaal 60% OF Engels of Afrikaans Eerste Addisionele Taal 70%

Indien jy Ekonomie as universiteitsvak wil neem, dan ook:
- Wiskunde 60%

Indien jy ’n universiteitsvak uit ’n ander fakulteit wil neem, maak seker dat jy aan sy minimum toelatingsvereistes voldoen.

Minimum toelatingsvereistes – internasionale kurrikula

IEB-ISC

EB-ISC Write NBTs AQL before 31 July IEB-ISC aggregate of at least 70% (excluding Active Citizenry) English or Afrikaans Home Language 60% OR Afrikaans or English First Additional Language 70% If you wish to take Economics as a university subject, then also Mathematics 60%. If you wish to take a university subject from another faculty, please make sure that you meets its requirements

German Abitur

Write NBTs AQL before 31 July University Exemption with 70% average
English or Afrikaans First Language 6 (Nam 8) or as Second Language 8 (Nam 10)

International Baccalaureate Diploma (IB Diploma)

Write NBTs AQL before 31 July University Exemption with 70% average
English or Afrikaans First Language 4 on HL or as Second Language 5 on SL

Cambridge International/Pearson Edexcel AS-level , IGCSE/O-level

Write NBTs AQL before 31 July University Exemption with
70% average
English or Afrikaans First Language C on AS-Level OR English or Afrikaans Second Language B on AS-Level

Cambridge International/Pearson Edexcel A-level , IGCSE/O-level

Write NBTs AQL before 31 July University Exemption with
70% average
English or Afrikaans First Language E on A-Level or as Second Language D on A-Level

Programstruktuur

Voltyds

Last updated 01 April 2026
Vrywaring:
Die Universiteit behou die reg voor om die inligting op hierdie webblad te enige tyd te wysig. Hoewel alle pogings aangewend word om te verseker dat die inligting wat verskaf word, akkuraat en volledig is, kan dit verander of verouderd raak. Dit bly die verantwoordelikheid van voornemende studente om alle besonderhede in die betrokke fakulteitsjaarboek na te gaan of direk by die betrokke departement te bevestig.

Aansoekdatums

Suid-Afrikaanse studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026

Internasionale studente
Aansoeke open:
1 April 2026
Aansoeke sluit:
31 July 2026