Skip to main content
Image under license by Freepik.com

Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

BTP

Die departement vir Bedryf, Telematiese Dienste en Projekte (BTP) binne die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) fokus op verskeie dienste en projekte wat toegang verskaf tot onderrig wat gebaseer is op leertegnologieë. 

Telematiese Dienste bied aan studente en leerders groter toegang tot gehalte-onderwys deur tegnologie en tradisionele onderrigmetodes naatloos te vermeng, en verryk die akademiese aanbod aan die US deur die vennootskap met die Hibriede Leer-eenheid by die US. Die dienste is ook beskikbaar vir alle dosente en eksterne partye.
 

 Die suksesse van die Telematiese Dienste het gelei tot die uitbreiding van hierdie diens na graad 10 tot 12-leerders regoor Suid-Afrika deur die Telematiese Skoleprojek, wat 'n samewerking tussen die Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) en die Sentrum vir Leertegnologieë is.

Kontak Ons

Me Zainab Suliman

Zainab
Adjunk-Direkteur | Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte
+27 21 808 3880

Me Patsy van de Rheede

Patsy
Senior Administratiewe Beampte | Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte
+27 21 808 9569

Mnr Hennie Roux ​

Mr Hennie Roux ​
Ateljeebestuurder | Telematiese Dienste
+27 21 808 2494

Mnr Danie Moolman​

Mr Danie Moolman​
Tegniese Beampte | Telematiese Dienste
+27 21 808 9090

Mnr Charl van de Rheede

Charl
Tegniese Assistent | Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte
+27 21 808 9091

Mnr Jacques Lamberts

Jacques
Projek Koördineerder | Telematiese Skole
+27 21 808 9507

Mnr Aiden Cardinal

Mr Aiden Cardinal
Projek Koördineerder | Telematiese Skole
+27 21 808 3563