
Pandemie beklemtoon belangrikheid van geletterdheidsvaardighede
08 September 2020
Dinsdag (8 September) is Internasionale Geletterheidsdag. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die geletterheidskwessies wat gedurende die COVID-19-pandemie en daarna aangespreek behoort te word. Lees die vertaalde weergawes van die artikels hier onder.
- Prof Peter Rule (Daily Maverick)
- Dr Zelda Barends (Cape Argus)
- Dr Pauline Hanekom (Mail & Guardian)