
Mandela Dag: Bou ʼn land wat Madiba in die vooruitsig gestel het
18 Julie 2022
Op Maandag 18 Julie vier mense wêreldwyd Mandela Dag. In meningsartikels vir die media doen kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep op alle Suid-Afrikaners om ʼn land te bou wat Nelson Mandela in die vooruitsig gestel het. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Chris Jones (Daily Maverick)
- Prof Michael le Cordeur (Die Burger)*
- Prof Nico Koopman (Sunday Times)
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.