Wat weet ons van mammahaaie en hul kleintjies?
Hoe weet die mammahaai watter babahaai is hare, en vir hoe lank bly die babahaai by sy of haar mamma?
Hierdie twee vrae van die sewejarige Amelia Duvenage (op...
Groot projek om ongerepte Oos-Kaapse woude te verken
Die kruipende insekte en klein diertjies wat dikwels endemies is tot die mistige woude van die Oos-Kaap, is die onderwerp van 'n driejaarprojek wat deur Suid...
Suid-Afrika se grootwithaaie stuur af op uitsterwing
Terwyl sommige glo dat grootwithaaie se getalle in ons oseane aan die toeneem is, skets die resultate van 'n nuut gepubliseerde wetenskaplike studie van die...
Internasionale span wil uitsterwings verhoed
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch gaan saam met navorsers van Conservation International (CI) en vyf ander top universiteite wêreldwyd werk om...
Bestuur van indringerbome moet dringend hersien word
Wetenskaplikes van verskeie van Suid-Afrika se grootste omgewingsorganisasies waarsku dat die bestuur van indringerspesies, en spesifiek indringerdennebome in...
Maties bo in Suid-Afrikaanse been van FameLab kompetisie
Vier van die tien finaliste in die Suid-Afrikaanse been van FameLab – een van die grootste wetenskapkommunikasiekompetisies ter wêreld – was studente van die...
Vyf nuwe spesies fluweelwurms uit Suid-Afrika
Vyf nuwe spesies van die enigmatiese fluweelwurm ‒ een van die mees antieke geleedpotiges wat nog steeds in Suid-Afrika se mistige woude voorkom ‒ word beskryf...
Ekoloë omhels tegnologie om biodiversiteit te beskerm
Inligtingstegnologie word toenemend een van die belangrikste instrumente wat ekoloë kan gebruik om die wêreldwye verlies aan biodiversiteit teen te werk. Maar...
Historiese oorsig van eerste ekspedisie na SA se mees suidelike eilande
Die 50ste herdenking van die eerste biologiese en geologiese ekspedisie na Marion en die Prins Edward Eilande in 1965/66, sal gevier word met die...