US bring biodiversiteit en die gemeenskap bymekaar
Die Ingcungcu Sunbird Restoration-inisatief
Die doel van die Ingcungcu-inisiatief, vernoem na die Xhosa-woord vir “voëls met lang snawels", is om ʼn...
Afrika se kleinste saalneusvlermuis trek die skaal op vyf gram
Met 'n liggaamsgewig van slegs vyf gram, is die nuutontdekte dwergvlermuis van Gorongosa Nasionale Park in Mosambiek nou amptelik Afrika se kleinste...
US wetenskaplikes deur Royal Society of SA vereer
Die Royal Society of South Africa (bekend as die RSSAf) het Prof Bert Klumperman en Prof Guy Midgley ‒ twee wetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch...
Sharksafe Barrier™ hoop op beleggersgeld by die SA Innovation Summit
Die Sharksafe Barrier™, 'n koste-effektiewe en omgewingsvriendelike alternatief tot konvensionele metodes wat tot dusver ingespan is om haaie van mense af weg...
Nuwe poging om poeierkwaslelie van uitsterwing te red
'n Reusepoging word tans aangewend om die laaste 60 oorblywende individuele poeierkwaslelies (Haemanthus pumilio) in die Duthie Natuurreservaat in Stellenbosch...
Nuwe sagteware sal data-insameling van grootwithaaie standaardiseer
Die gebrek aan 'n gestandaardiseerde prosedure vir die insameling van data oor spesies soos die grootwithaai, wat ontwykend is en moeilik om op te spoor, het...
Natuurwetenskappe-student herontdek langverlore spesie
'n Honneurs BSc-student van die Universiteit Stellenbosch het nie net 'n vermoedelik uitgestorwe plantspesie wat laas in 1928 gesien is, herontdek nie. Hy gaan...
Impak van klimaatsverandering van gene tot op ekosisteme
Nuwe navorsing wat verlede week in Science gepubliseer is, toon dat klimaatsverandering alreeds 'n negatiewe uitwerking op elke aspek van lewe op aarde het ‒...
ASSAf vereer top wetenskaplike van US met goue medalje
Prof. Brian van Wilgen, 'n toonaangewende bewaringekoloog van die DWT/NNS Sentrum vir Indringerbiologie (S·I·B) by die Universiteit Stellenbosch (US), is...
Bewaar ons fynbos oor die volgende 100 jaar
Sewentig jaar na die verskyning van die Wicht-kommissie se verslag in 1945 oor die bewaring van die plantegroei van die Suidwes-Kaap, is 'n 95-bladsy lange...