Skip to main content
Persone met gestremdhede soek nie clichés nie

Persone met gestremdhede soek nie clichés nie

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
04 Desember 2024

​Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede is op 3 Desember gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat clichés ons nie sal help om ʼn meer inklusiewe samelewing vir persone met gestremdhede te skep en hul regte te verwesenlik nie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.