
Munisipaliteite se impak op ekonomiese ontwikkeling
15 Oktober 2021
'n Artikel deur Johann Kirsten en Helanya Fourie met die titel Municipalities can play a key role in South Africa's economic development. Here's how is in The Conversation van 15 Oktober 2021 gepubliseer.
- Om die artikel te lees, kliek hier.
- Die artikel is 'n uittreksel uit South Africa's municipal challenges and their impact on local economic development, navorsing wat deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek aan die Universiteit Stellenbosch gepubliseer is.
- Die skrywers: Prof Johann Kirsten is die Direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en Helanya Fourie is 'n senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek aan die Universiteit Stellenbosch.