Skip to main content
Gesonde Jy

Gesonde Jy

Louise Engelbrecht
22 Mei 2023

​Sukkel jy met lae rug pyn of net moeg van die heeltyd sit? Kom sluit aan by ons gesonde jy program vanaf 29 Mei tot 23 Junie. DIe progam is ontwerp deur 'n biokinetikus en sluit 3 core oefen sessies in per week (Maandag, Woensdag en Vrydag) vanaf 13:00 en duur 30-40 minute. Sessies word aangebied by die sportwetenskap gebou. 

Bel ons by 021 8082818 of epos [email protected] om aantesluit teen 26 Mei