Nuwe fluweelwurmspesie ’n eerste vir die Klein-Karoo
In Maart 2022 was Rohan Barnard, student aan die Universiteit Stellenbosch (US), op 'n plaas in die Swartberge tussen Calitzdorp en Oudtshoorn, besig om klippe...
Nuwe oorsig herdenk die “botanis van Belvidere” se nalatenskap
Die lewendige nalatenskap van Dr Augusta Vera Duthie (1881–1963), stigter van die Departement Plantkunde by Victoria Kollege in 1902 (herbenoem as die...
Heengaan van bekende herpetoloog “laat ‘n groot leemte”
Die Sentrum vir Indringerbiologie (CIB) en die Departement Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met skok verneem van die afsterwe van...
US student ’n stap nader daaraan om ’n orka-spesialis te word
Met 'n navorsingstoekenning van die Ocean Stewardship Fund (OSF) hoop Lindiwe Makapela, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), om uiteindelik haar...
Navorsing oor riviermond maanskynwurms besorg toptoekennings aan PhD-studente
Phd-studente in mariene biologie aan die Universiteit Stellenbosch het onderskeidelik die eerste en derde prys ontvang vir hulle mondelinge voordragte oor die...
US mariene bioloë raap toptoekennings op by SASAqS Konferensie
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het met die louere weggestap by die onlangse jaarkongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging vir...
Bedrieglike magrietjie se vermoë om kammavlieë te skep, verduidelik
'n Manlike vlieg...
Wanneer klimaatsverandering jou dwing om die enigste (en duurste) opsie te kies
Ons pogings om geleidelik by klimaatsverandering aan te pas, kan ons dalk by 'n kantelpunt bring met slegs een keuse: om óf dinge op 'n totaal ander manier aan...
Nuwe studie onthul diversiteit van Suid-Afrika se ekologies belangrike langtongvlieë
'n Uitvoerige studie oor meer as 50 langtongvliegspesies wat endemies tot Suid-Afrika is, het getoon dat spesies wat aan die wetenskap bekend is, maar slegs...