Skip to main content
SA plantkundige ontdek nuwe iris-spesie in die Langeberg

SA plantkundige ontdek nuwe iris-spesie in die Langeberg

​Suid-Afrikaanse plantkundige Brian du Preez (29) het 'n pragtige nuwe spesie van die Iridaceae-familie teen die hange van die Langeberg van die Wes-Kaap, Suid...

Lees verder
NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys

NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys

​Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het emeritus-professor Brian van Wilgen vereer met die Lifetime Achievement Award, die hoogste eerbewys wat deur die NNS...

Lees verder
Eerste globale skatting van belangrikheid van bestuiwers vir plante

Eerste globale skatting van belangrikheid van bestuiwers vir plante

Ongeveer 175 000 plantspesies – die helfte van alle blomplante – maak gedeeltelik of algeheel staat op dierebestuiwers ten einde saad te kan produseer en...

Lees verder
WWF-verslag: twee-derde afname in wildlewe populasies sedert 1970

WWF-verslag: twee-derde afname in wildlewe populasies sedert 1970

Prof Guy Midgley van die Universiteit Stellenbosch is een van 125 spesialiste vanoor die wêreld wat bygedra het tot die Wêreld Wildlewe Fonds (WWF) se Living...

Lees verder
Navorsers gebruik unieke fluitroepe van dolfyne om populasiegrootte en beweging in die natuur te bepaal

Navorsers gebruik unieke fluitroepe van dolfyne om populasiegrootte en beweging in die natuur te bepaal

​'n Internasionale span wetenskaplikes het daarin geslaag om met behulp van die eiesoortige fluitgeluide van bottelneusdolfyne, die grootte van hul populasie...

Lees verder
Kaapse pelsrobbe kan hulle kalfies tot in hul volwassenheid soog

Kaapse pelsrobbe kan hulle kalfies tot in hul volwassenheid soog

Sommige Kaapse pelsrob- (Arctocephalus pusillus pusillus) ma's kan hulle kalfies vir veel langer soog as wat voorheen aanvaar is, en daardeur waarskynlik so...

Lees verder
Jong ekoloog ontvang gesogte Robert May-toekenning

Jong ekoloog ontvang gesogte Robert May-toekenning

Dr. Corneile Minnaar, 'n nadoktorale genoot in die Departement Plant- en Dierkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), het die Robert May...

Lees verder
Is mikrobes dryfkrag vir biodiversiteit in die Kaapse Blommeryk?

Is mikrobes dryfkrag vir biodiversiteit in die Kaapse Blommeryk?

Botaniste van die Universiteit Stellenbosch (US) glo hulle is een stappie nader daaraan om die geheime van die Kaapse Blommeryk se ongelooflike hoë vlakke van...

Lees verder
Nuwe krapspesie in Oos-Kaapse “vergete” woude ontdek

Nuwe krapspesie in Oos-Kaapse “vergete” woude ontdek

'n Nuwe pêrelwit varswaterkrapspesie is ontdek in die “vergete" Oos-Kaapse woude van Suid-Afrika.

Prof Savel Daniels, 'n molekuêre taksonoom  by die...

Lees verder
Bekendstelling van die digitale Marloth-versameling

Bekendstelling van die digitale Marloth-versameling

'n Kosbare versameling van die oorspronklike botaniese illustrasies wat tussen 1912 en 1932 vir drukwerk in Rudolf Marloth se Flora of South Africa voorberei...

Lees verder
Subscribe to Department of Botany and Zoology