Skip to main content
Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens

Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
29 April 2025

Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens in ʼn vrye en demokratiese land beklemtoon. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het nie hierdie artikel gefasiliteer nie. Dit is ongelukkig nie in Afrikaans beskikbaar nie.​