
Vrouedag belig belangrike uitdagings
11 Augustus 2025
Gedwonge huwelike, seksuele korrupsie en polisistiese ovariële sindroom. Dit is van die kwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in meningsartikels vir die media ter viering van Vrouedag op Saterdag 9 Augustus. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Astrid Treffry-Goatley and Sadiyya Haffejee ('n Nuwe generasie dogters veg teen gedwonge huwelike in Suid-Afrika — Mail & Guardian)
- Prof Amanda Gouws (Ons leef in gevaarlike tye van anti-genderideologie en demokratiese terugval — Daily Maverick)
- Laura Hartman & Prof Rizwana Roomaney (Die impak van PCOS op selfbeeld, selfwaarde — Cape Argus)
- Prof Sope Williams ('n Oproep om vroue se waardigheid, regte te beskerm — Weekend Argus)
- Prof Juliana Claassens (Om vroue se stories lewend te hou: Van 'n oorlogstydse lens tot vandag se getuies — News24)