Skip to main content
Universiteite in Afrika moet alumni-deelname versterk, maatskaplike behoeftes prioritiseer

Universiteite in Afrika moet alumni-deelname versterk, maatskaplike behoeftes prioritiseer

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
12 November 2024

Afrika-universiteitedag word jaarliks op 12 November gevier. In meningsartikels vir University World News fokus Karen Bruns (Ontwikkeling & Alumni-verhoudinge) en prof Aslam Fataar (Opvoedingsbeleidstudie) op wat universiteite in Afrika moet doen om alumni-deelname te versterk en maatskaplike behoeftes aan te spreek. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Foto deur Stefan Els (Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking).