
Teenkorrupsiedag in Afrika: Strenger maatreëls nodig om korrupsie te bekamp
11 Julie 2025
Teenkorrupsiedag in Afrika word jaarliks op 11 Julie gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die strenger maatreëls wat nodig is om korrupsie te bekamp en fluitjieblasers te beskerm. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Devoshum Moodley-Veera (Is teenkorrupsiemaatreëls wensdenkery vir Afrikalande? — Cape Argus)
Prof Sope Williams (Hoe om 'n kultuur van integriteit in SA se openbare sektor te bevorder — Daily Maverick)
Dr Luckmore Chivandire, Dr Munyaradzi Saruchera en Prof Pregala Pillay (Gesondheid: Afrika-teenkorrupsiedag is ʼn hol ritueel in die aangesig van diepgewortelde bedrog — Mail & Guardian)