
Sosio-ekonomiese regte steeds nie ʼn werklikheid vir baie Suid-Afrikaners
21 Maart 2017
Op Dinsdag (21 Maart 2017) vier Suid-Afrikaners Menseregtedag. In meningsartikels in die media fokus dr Chris Jones (Praktiese Teologie en Missiologie) en prof Sandy Liebenberg (Publiekreg) op belangrike kwessies waaroor ons op hierdie dag behoort na te dink. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.
- Dr Chris Jones (The Conversation)
- Prof Sandy Liebenberg (The Conversation)