Skip to main content
#Researchforimpact: 'n Nuwe genomiese databasis vir borskankerpasiënte

#Researchforimpact: 'n Nuwe genomiese databasis vir borskankerpasiënte

Division for Research Development
06 Oktober 2020

​Die integrasie van genomiese navorsing en roetine kliniese dienslewering het 'n werklikheid geword toe mede-navorsers prof Maritha Kotze en prof Karin Baatjes 'n Strategiese Gesondheidsinnovasie-vennootskapstoekenning van die Suid-Afrikaanse Raad vir Mediese Navorsing ontvang het.

Kotze is die hoof mediese wetenskaplike in die Afdeling Chemiese Patologie aan die US en die National Health Laboratory Service (NHLS) by die Tygerberg Akademiese Hospitaal; Baatjes is die hoof van kliniese anatomie en 'n konsultant in die Afdeling Chirurgie en Kliniese Anatomie aan die US.

Lees meer hier​