
Persone met gestremdhede soek nie clichés nie
04 Desember 2024
Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede is op 3 Desember gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat clichés ons nie sal help om ʼn meer inklusiewe samelewing vir persone met gestremdhede te skep en hul regte te verwesenlik nie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Callista Kahonde & Prof Gubela Mji (University World News)
- Dr Michelle Botha & Lilley Berrington (News24)