Skip to main content
Mandeladag: Kenners fokus op Madiba se blywende eienskappe

Mandeladag: Kenners fokus op Madiba se blywende eienskappe

Corporate Communication and Marketing
18 Julie 2025

Moed, diplomasie en 'n verbintenis to demokrasie — hierdie is maar net enkele van die eienskappe wat by 'n mens opkom wanneer jy aan Nelson Mandela dink. Ter viering van Nelson Mandela Internasionale Dag op 18 Julie, besin kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor hierdie eienskappe in meningsartikels vir die media. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het nie die publikasie van hierdie artikel gefasiliteer nie. Dit is ongelukkig nie in Afrikaans beskikbaar nie.