Skip to main content
Mandela Dag: Bou ʼn land wat Madiba in die vooruitsig gestel het

Mandela Dag: Bou ʼn land wat Madiba in die vooruitsig gestel het

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
18 Julie 2022

Op Maandag 18 Julie vier mense wêreldwyd Mandela Dag. In meningsartikels vir die media doen kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep op alle Suid-Afrikaners om ʼn land te bou wat Nelson Mandela in die vooruitsig gestel het. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.