
Loslitdag: Billike werksgeleenthede, gesondheidsorgdienste vir persone met gestremdhede
06 September 2024
Loslitdag word jaarliks op die eerste Vrydag in September (op 6 September in 2024) gevier om bewustheid oor die volle insluiting van en gelykheid vir persone met gestremdhede in Suid-Afrika te kweek. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van inklusiewe werksgeleenthede en omvattende gesondheidsorgdienste vir persone met gestremdhede. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Madri Engelbrecht (Daily Maverick)
- Prof Lieketseng Ned, Drr Nomvo Dwadwa-Henda & Babalwa Tyabashe-Phume (Mail & Guardian)
- Dr Callista Kahonde (Cape Argus)