Skip to main content
Jeugdag: Kollig op belangrike kwessies wat SA se jongmense raak

Jeugdag: Kollig op belangrike kwessies wat SA se jongmense raak

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
18 Junie 2024

Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch het ter viering van Jeugdag op Sondag 16 Junie meningsartikels vir die media geskryf waarin hulle gefokus het op opvoeding, werk, geestesgesondheid en entrepreneurskap as van die belangrike kwessies wat Suid-Afrika se jongmense raak. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.