Skip to main content
Hoe om integriteit, geloofwaardigheid van studenteleer in era van KI te verseker

Hoe om integriteit, geloofwaardigheid van studenteleer in era van KI te verseker

Aslam Fataar
26 Mei 2025

In 'n artikel vir University World News getiteld “AI, pedagogy, assessment: Shifting to a design-based pedagogy" skryf prof Aslam Fataar, professor in hoëronderwystransformasie in die Departement Onderwysbeleidstudies: Gekonfronteer met die gemak waarmee studente deesdae gesofistikeerde uitsette kan genereer, word universiteite gedwing om 'n ongemaklike vraag in die gesig te staar: hoe kan ons die integriteit en geloofwaardigheid van studenteleer verseker wanneer masjiene begrip maklik kan simuleer?  Die antwoord, sê hy, lê nie in die verdubbeling van opsporing en verbod nie, maar in ʼn heroorweging van die pedagogiese argitektuur van hoër onderwys self.

  • Lees die artikel hier. ​