
Hoe KMMO’s in Suid-Afrika kan floreer
30 Junie 2025
Klein, medium en mikro-onderneming(KMMO)sdag is op Vrydag 27 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners van die Universiteit Stellenbosch enkele belangrike kwessies uitgelig wat aangespreek moet word om KMMO's in Suid-Afrika te help floreer en ʼn bydrae tot werkskepping en ekonomiese groei te lewer. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Alvira Fisher (Oorlewing is nie genoeg nie: Hoekom SA se KMMO's moet leer om ou gewoontes te laat vaar — Business Report)
- Goosain Solomon (Hoekom sake-inkubasies soms sukkel — Cape Times)
- Dr Armand Bam (Klein besigheid, groot toekoms: Wat gaan die ekonomie vir entrepreneurs doen? — Business Report)