
Godsdienstige tradisies, regering en burgerlike samelewing kan sosiale geregtigheid help bevorder
20 Februarie 2025
Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media wys prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en Yeukai Chideya (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) daarop dat godsdienstige tradisies, die regering en die burgerlike samelewing kan help om sosiale geregtigheid vir almal in Suid-Afrika te bevorder. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Nico Koopman (Cape Times)
- Yeukai Chideya (Mail & Guardian)