U word genooi na die tweede kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se voldoenings- en spysenieringskantoor het 'n vennootskap met die Sweeds-gebaseerde afwentelmaatskappy Klimato aangegaan om...
Vanjaar is die 30ste herdenking van demokrasie in Suid-Afrika. In die vooruitskouing op ons nasionale en provinsiale verkiesings op 29 Mei sowel as die volgende...
Prof Frank Tanser, Direkteur van Bevolkingsgesondheidsinnovasie in die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap en...
Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times verskaf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie enkele...
Nadat sy 'n uitmergelende 600 km oor ses dae met 'n geskeurde heuplabrum en die ondersteuning van haar vier kinders – insluitende haar jongste wat net 12 jaar...
Wêreldkreatiwiteits- en Innovasiedag is op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van...
Ekoloë van 17 lande en ses kontinente het onlangs in Stellenbosch bymekaargekom om kennis en beste praktykbenaderings tot die bestuur van indringerspesies in...
Die Afdeling Studentesake (STS) se jaarlikse Opedag op Tygerberg-kampus was weereens 'n geweldige sukses om studente van waardevolle inligting te voorsien...