Skip to main content

Dr Jocelyn Solomons ’n baanbreker vir billikheid vir vroue in sport

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op buitengewone studente en personeellede op ons kampus val wat vroueregte en...

Verenigingsraad-registrasietydperk oop

​As deel van hul finale administratiewe take vir die 2023/2024-termyn verwerk die Verenigingsraad tans registrasies vir studenteverenigings. Die...

Voornemende en huidige studenteleiers omarm #VeranderingAs‘nGroeikatalisator by beraad

Terwyl baie gelukkig sou wees om tuis en warm te bly op 'n koue en reënerige Saterdag, het 'n paar honderd studente die reën en wind getrotseer om die...

Personeel kry 15% afslag op Tuiskomskaartjies

​Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge is gereed om die maroen tapyt uit te rol vir die Universiteit se 9de jaarlikse Tuiskomsnaweek wat vanaf...

Prof Carine Smith fokus op optimale funksionering van liggaam se regulatoriese stelsels

​Prof Carine Smith van die Departement Geneeskunde in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar...

Studie toon werk-e-posse, -oproepe op gholfbaan beïnvloed prestasie nadelig

​Deur jou werkverwante e-posse na te gaan of sake-oproepe te neem terwyl jy gholf speel, kan jy jouself moontlik van daardie ontwykende arend of voëltjie...

Nuwe EBW-visedekane prioritiseer studente sukses en betrokke navorsing

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het onlangs prof Ada Jansen (Visedekaan: Leer en Onderrig) en prof Dieter von Fintel (Visedekaan...

’n Grensverskuiwer van beroep: Lidia du Plessis

​Lidia du Plessis glo elke individu se unieke potensiaal moet gevier en ontwikkel word. Dít is ook 'n grondbeginsel van haar werk as programbestuurder van...

“Opportunity, meaning, and choice: Proposing a pedagogy of occupational justice”

​U word genooi na die derde kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking: Spreker...

KI is 'n hulpmiddel, nie 'n bron nie: GenKI-geletterdheid vir SU

U word genooi na die OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking:​ Onderwerp: KI is 'n...
Subscribe to