'n Leeskultuur-opname onder personeellede van Fakulteit Opvoedkunde is deur Dr Shannon Bishop-Swart, dosent in Departement Kurrikulumstudie, begin om personeel...
As hoof van rugby by Maties Sport gebruik Drikus Hancke sy diep passie vir die spel om die Maties Rugby-program te verbeter. Sy strategiese leierskap bevorder...
Die SDG/2063 Impaksentrum, wat geleë is in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika, is 'n voorstander van...
Die Jan H Maraisprys verleen erkenning aan 'n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur werk en publikasies op hoë vlak en gehalte in Afrikaans...
Prof Ben Loos, hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenskappe, sal die uitdagende Comrades Marathon (ook bekend as die...
Die fassinerende wêreld van plante sal in die internasionale kollig wees wanneer plantliefhebbers wêreldwyd op Saterdag 18 Mei 2024 die sewende Internasionale...
Prof Francesco Petruccione, professor in kwantumrekenaarkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangestel as die permanente direkteur van die Nasionale...
Georgenia Stam , bestuurder van die Kliniese Opleidingsplatform op die Tygerberg-kampus sedert 2019, hou strategies toesig oor die kliniese opleiding van...
'n Baie waardevolle uitstalling wat lig op Suid-Afrika se onstuimige verlede werp voor en ná die aanbreek van demokrasie 30 jaar gelede, is vandeesweek by die...
Elke jaar herinner Wêreld Intellektuele Eiendomsregdag ons hoe belangrik kreatiwiteit en innovasie in ons samelewing is. Op 26 April, word hierdie dag gekenmerk...