Skip to main content

EBW Visedekaan: Leer en Onderrig reflekteer na 13 veelbewoë jare

‘Ek sal die kameraadskap mis om saam aan moeilike kwessies te werk; die geleentheid om 'n verskil in iemand se lewe te kon maak en die opwinding wat 'n nuwe dag...

Sosiale Impak: Prof Eileen Africa bevorder kinders se beweging

In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

Sosiale Impak: Bewaring van Pniël se ryk geskiedenis is Myburgh se passie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) fokus in Julie op die bewusmaking van sosiale impak. Daarom vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

US-alumni aangestel in nuwe kabinet

Drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) is in Suid-Afrika se sewende administrasie aangestel. Me Thembi Simelane is as minister van Justisie en...

Prof Clive Gray ontvang prestigeryke Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning

Die immunoloog prof Clive Gray van die Universiteit Stellenbosch het op 3 Julie 2024 die prestigeryke Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning ontvang. Die...

US moedig studente aan om aansoek te doen vir finansiële bystand

​Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig graag aan dat huidige voorgraadse studente nou vir US-befondsingsgeleenthede vir 2025 kan aansoek doen. Aansoekdatums...

Mandeladag 2024 - #DISINJOUHANDE

​ Om Mandeladag te gedenk, bied die Afdeling Sosiale Impak en die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch 'n wandelgesprek aan om oor Nelson...

Internasionale afvaardigingsbesoek van Universiti Teknical Malaysia Melaka (UTEM)

​Op Vrydag, 28 Junie, het Robert Kotzé, Senior Direkteur van US Internasionaal, 'n afvaardiging van Universiti Teknikal Malaysia Melaka (UTeM) na Stellenbosch...

SACEMA haal kortlys vir NNS se toekenning vir gemeenskapsimpak

Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Epidemiologiese Modellering en Ontleding (SACEMA) by die Universiteit Stellenbosch (US) het die kortlys vir die Nasionale...

Hartklop van onderrig en leer by FGGW

In die hart van onderrig in geneeskunde en gesondheidswetenskappe lê 'n brandende vraag: Wat dryf uitnemendheid en innovasie in onderrig? By die Universiteit...
Subscribe to