Skip to main content

SU-UIC keur vrystelling van IEB se internasionale Mei 2024 eksamenresultate goed

​"Ons (SU-UIC) beskou dit as 'n baie suksesvolle eksamensessie in hierdie vierde aanbieding" ~ Prof Sarah Howie, Direkteur van die SU-UIC Die Stellenbosch...

Afrika-teenkorrupsiedag: Fluitjieblasers help bekamp korrupsie

​Afrika-teenkorrupsiedag word jaarliks op 11 Julie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en...

160 kilometer se stap om fondse in te samel vir nagraadse studies in polimeerwetenskap aan die US

​'n Chemie-dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan160 kilometer in vier dae stap om geld in te samel vir die Ron Sanderson Beursfonds wat in 2015...

Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel: agt stappe wat dit op die regte pad sal kry

Hierdie artikel is eerste gepubliseer in The Conversation. Lees die oorspronklike artikel hier. Daar wydverspreide probleme met die bestuur van Suid-Afrika se...

Dinosourus-spesie so groot soos ’n hond, het in ondergrondse gate gewoon

​'n Nuutontdekte voorouer van Thescelosaurus toon dat hierdie diere minstens 'n deel van hul lewe in ondergrondse gate deurgebring het. Volgens 'n...

Spes Bona-inisiatief bied hupstoot aan mediese studente

Terwyl hulle vir 'n jaar in Kaapstadse hospitale gewerk het, is Belgiese mediese dokters en Universiteit Stellenbosch (US) internasionale mediese gegradueerdes...

Alumna hardloop Comrades vir 'verlore middel' -studente

Candice van Wijk het haar eerste Comrades-marathon met 'n bronsmedalje en 'n massiewe glimlag voltooi. 'n Glimlag wat nie net gestraal het van vreugde om dié...

Glo in jouself en jou eie stem, sê CGW Schumann-medaljewenner

Thomas Janisch was aanvanklik nie ’n student in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) nie, maar die ekonomiekursusse in sy BA-graad in Politiek, Filosofie en...

Donateur laat R50 miljoen na aan die Universiteit Stellenbosch

Vir talentvolle voorgraadse en nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie en Musiekdepartement lyk die toekoms rooskleurig...

Prof Donita Africander bevorder vrouegesondheid deur baanbrekersnavorsing

Prof Donita Africander van die Departement Biochemie in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar intreerede gelewer...
Subscribe to