Die leerders by die Primêre Skool Nondzame op Pniel baljaar nou op 'n volledig toegeruste speelterrein danksy 'n ruimhartige groep studente wat in die eerste...
Professore Marlo Möller en Samantha Sampson van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika het 'n R28 miljoen-toekenning...
Die voorsitter van die Departement Joernalistiek, prof Herman Wasserman, het hom internasionaal onder die leiers op sy gebied gevestig met die onlangse A...
Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is op Sondag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sara Grobbelaar van die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat sy Rektoraat die finale verslag van die paneel wat aangestel is om die Wilgenhof-aangeleentheid te hersien...
Prof Stan du Plessis, die Universiteit Stellenbosch se Uitvoerende Bedryfshoof, was die medeskrywer van ʼn nuwe boek oor hoe belangrik sentrale banke se...
Meer as sestig mense het die afgelope naweek hande gevat om 16 kilometer van Stellenbosch na die Bethlehem-plaas in Kylemore te stap in die Universiteit...
As jy 'n seevaarder is, is die laaste ding wat jy wil hê om aan bewegingsiekte te ly en seesiek te word. Wanneer jy besig is met dek- en verblyfpatrollies, die...
Suid-Afrika gaan vir die eerste keer die gasheerland wees vir die Internasionale Universiteite Sportfederasie (FISU) se 2026 Rugby Seweskampioenskap en die...