Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Vrydag 4 Oktober 2024. Ingevolge die...
Suid-Afrikaners het op 24 September Erfenisdag gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Nico Koopman...
In Februarie 2022 is die hernieude MBChB-kurrikulum geïmplementeer as deel van 'n instellingswye programvernuwingsproses en dit is belyn met nasionale en...
Die gesogte Afrika-Oxford (AfOx) Inisiatief Katalisator Toekenning is onlangs toegeken om 'n nuwe navorsingsamewerking tussen navorsers by die Departement...
Raad verskaf redes (30 September 2024) Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy vergadering van 16 September 2024, kragtens klousule 10(3)(g)...
Om te weet hoeveel leeus daar in 'n spesifieke gebied is, is belangrik vir bewaringspogings om die voortbestaan van hierdie ikoniese spesie te verseker. Een...
Prof Sope Williams van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid, ʼn toonaangewende kenner in openbare verkryging, anti-korrupsie en...
Jonathan Jansen, uitgelese professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs sy memoires, Breaking Bread, by die US Museum bekend...
Afrika se mediaan ouderdom is tans 19,7 jaar en 63 persent van Suid-Afrika se bevolking is jonger as 35 jaar. Hierdie demografie bied 'n uitdaging en 'n...
In 'n revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf sal 'n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, die lang pad...