Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge is gereed om die maroen tapyt uit te rol vir die Universiteit se 9de jaarlikse Tuiskomsnaweek wat vanaf...
Prof Carine Smith van die Departement Geneeskunde in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar...
Deur jou werkverwante e-posse na te gaan of sake-oproepe te neem terwyl jy gholf speel, kan jy jouself moontlik van daardie ontwykende arend of voëltjie...
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het onlangs prof Ada Jansen (Visedekaan: Leer en Onderrig) en prof Dieter von Fintel (Visedekaan...
Lidia du Plessis glo elke individu se unieke potensiaal moet gevier en ontwikkel word. Dít is ook 'n grondbeginsel van haar werk as programbestuurder van...
U word genooi na die derde kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking: Spreker...
U word genooi na die OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking: Onderwerp: KI is 'n...
Dit is Vrouemaand en Fakulteit Opvoedkunde vier die merkwaardige vroue in ons fakulteit. Nokwanda Siyengo, waarnemende direkteur by SUNCEP, is passievol...
Vyf baanbrekersjare van kunsmatige intelligensie, genoom-observasie en masjienleer, sowel as 'n Italiaanse ridderskap en erkenning – nie een keer nie, maar twee...