Skip to main content

Constance Matlholwa sê gendergeweld die stryd aan

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Hanteer ander met integriteit, en dis wat jy sal terugontvang: Zimbili Sibiya

​Vir Zimbili Sibiya moet leiers hulleself kan bestuur voordat hulle ander kan lei. Danksy hierdie ingesteldheid floreer sy as navorsingskoördineerder van...

US student ’n stap nader daaraan om ’n orka-spesialis te word

​Met 'n navorsingstoekenning van die Ocean Stewardship Fund (OSF) hoop Lindiwe Makapela, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), om uiteindelik haar...

Altyd gereed om nog te leer: Simone Alexander

​Dit is Vrouemaand en Fakulteit Opvoedkunde vier die merkwaardige vroue in die fakulteit. Simone Alexander is in beheer van Departement Opvoedingsbeleidstudies...

US nagraadse studente in Aardwetenskappe se tesisse beste in Suid-Afrika

Nagraadse studente in die Department Aardwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) maak vanjaar geskiedenis met twee toekennings wat hulle van die...

Vrouedag: US-kenners fokus op vroue se voortslepende uitdagings

Vrouedag is op Vrydag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sommige van die voortslepende...

Sosiale impak: US Regskliniek bied gemeenskappe regskundige reddingsboei

In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

Dr Jocelyn Solomons ’n baanbreker vir billikheid vir vroue in sport

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op buitengewone studente en personeellede op ons kampus val wat vroueregte en...

Verenigingsraad-registrasietydperk oop

​As deel van hul finale administratiewe take vir die 2023/2024-termyn verwerk die Verenigingsraad tans registrasies vir studenteverenigings. Die...

Voornemende en huidige studenteleiers omarm #VeranderingAs‘nGroeikatalisator by beraad

Terwyl baie gelukkig sou wees om tuis en warm te bly op 'n koue en reënerige Saterdag, het 'n paar honderd studente die reën en wind getrotseer om die...
Subscribe to