Skip to main content

EBW-dekaan groet na ses jaar

Na ses jaar as dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW), het prof Ingrid Woolard ’n nuwe pos as uitvoerende dekaan van die Bestuurskool...

Engels-taalprogram by US baat studente én Suid-Suid-betrekkinge

Om 'n nuwe taal aan te leer is baie soos om 'n verafgeleë land te besoek: Elke woord ontsluit 'n wêreld van nuwe moontlikhede, en elke sin bou brûe na 'n nuwe...

Studente van US gekies vir gesogte Africa United Youth Orchestra-uitvoering by Carnegie Hall

​Die Universiteit Stellenbosch se Departement Musiek is trots om aan te kondig dat ses van sy talentvolle studente gekies is om by die Africa United Youth...

Nuwe isotoophidrologietegniek onthul geheime van riviervloei

​Wetenskaplikes het met behulp van isotoophidrologietegnieke 'n baanbrekersmetode ontwikkel om te bepaal hoe verskillende waterbronne tot riviervloeidinamika...

US dra by tot baanbrekerstudie oor ultra-seldsame siektes

In 'n mylpaalstudie wat in Nature Genetics gepubliseer is, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n noemenswaardige rol gespeel in die bevordering van die...

Sosiale media se rol in adolessente se geestesgesondheid steeds onduidelik

Hoewel daar 'n effense dog betekenisvolle positiewe verband bestaan tussen angs en depressie by adolessente en die tyd wat hulle op sosiale media spandeer...

Nuwe navorsing oor Alzheimer-middel memantine, werp lig op nuwe meganisme in handhawing van selgesondheid

​Memantine is een van die hoof farmakologiese middels wat voorgeskryf word vir pasiënte wat aan matige tot erge Alzheimer se siekte ly. Desondanks 'n 8,5%...

Sosiale Impak: SUNCOI inspireer passie vir chemie by leerders

In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

US en NSRI span kragte saam om verdrinking te bekamp

Soos Wêreldverdrinkingsvoorkomingsdag op 25 Julie nader kom, versterk die Universiteit Stellenbosch (US) en die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) hul...

Prof Herman Wasserman bekyk verhouding tussen media en samelewing van naderby

​Prof Herman Wasserman van die Departement Joernalistiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het Dinsdag 23 Julie 2024 sy intreerede gelewer. Die...
Subscribe to