Skip to main content

US en UK bou brûe met Visekanselierslesing

In 'n kragtige vertoon van akademiese samewerking het die Universiteit Stellenbosch (US) vandeesweek sy jaarlikse Visekanselierslesing aangebied en prof Mosa...

Solomzi Mphambo is ‘n trotse voorstander van swart feminisme

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampusse wat hulle vir vroueregte...

Prof Juliana Claassens is ʼn stem vir feministiese perspektiewe in teologie

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lewenslange leer en deel van kennis is belangrik vir nuutaangestelde Dr Kajee

​Dr Farhana Kajee het onlangs by Fakulteit Opvoedkunde aangesluit as senior lektor in die Departement Opvoedingsbeleidstudies. Sy vertel van haar passies en...

Opleiding om Frans, Duits en Mandaryns in Suid-Afrikaanse skole te onderrig

Die Fakulteit Opvoedkunde het in 2022 begin om onderwysers op te lei vir nie-amptelike tale, veral Frans, Duits en Mandaryns. Nie baie universiteite lei...

Dr Jill Ryan bevorder bewustheid oor GBG en gelykheid

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Plan nodig om mededingendheid van SA se sagtevrugte-inmaakbedryf te versterk

Suid-Afrika se sagtevrugte-inmaakbedryf (perskes, pere, appelkose en gemengde vrugte) was lank wêreldwyd hoogs mededingend. Hierdie mededingendheid is sedert...

US gee erkenning aan Jannie Durand vir 12 jaar diens as raadslid

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs hulde gebring aan mnr Jannie Durand, 'n toegewyde raadslid, vir sy onbaatsugtige diens aan die Universiteit oor...

Prof Lynn Hendricks beywer haar vir kreatiewe oplossings om vroue se gesondheid te verbeter

​Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Mpox-uitbreking in Afrika is afgeskeep – dit kan nou in die volgende wêreldwye pandemie ontaard

​ Hierdie artikel is die eerste keer in The Conversation gepubliseer. Lees die oorspronklike artikel hier . Die mpox-uitbraak in Afrika is nog 'n voorbeeld van...
Subscribe to