Skip to main content

Filosofieprofessor Vasti Roodt is eerste vroulike dekaan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe

​Prof Vasti Roodt neem vanaf 1 Januarie 2025 die leisels oor as die eerste vrouedekaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Lettere en Sosiale...

Loslitdag: Billike werksgeleenthede, gesondheidsorgdienste vir persone met gestremdhede

Loslitdag word jaarliks op die eerste Vrydag in September (op 6 September in 2024) gevier om bewustheid oor die volle insluiting van en gelykheid vir persone...

US wys 13de Rektor en Visekanselier aan

​Professor Deresh Ramjugernath, Viserektor: Leer en Onderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US), is deur die US-Raad as die aangewese Rektor en...

Van Stellenbosch na Japan: 'n Eerste-generasie Student se Reis van Vrede, Moed en Globale Leer

​In 'n wêreld waar baie van ons sukkel om ons plek te vind, het Buhlebenkosi Nombewu, 'n finalejaar BSc-student in Menslike Lewenswetenskappe met Sielkunde, 'n...

Loslitdag 2024-tema "Ek sien jou" skyn lig op onsigbare gestremdhede

​Met nog te veel gevalle waar mense met gestremdhede nie gesien, gehoor en ingesluit word in dag-tot-dag beplanning nie, is vanjaar se Loslitdag 2024-tema, "Ek...

Prof Nando Ferreira help om lewens van individue met ernstige ledemaatbeserings te transformeer

Prof Nando Ferreira van die Afdeling Ortopediese Chirurgie in die Departement Chirurgiese Wetenskappe van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

Fokus op onderwyserswelstand deur Afrika-samewerking en vennootskappe

​Dr Shannon Bishop-Swart en dr Elzahn Rinquest het onlangs 'n werkswinkel vir onderwyserwelstand en veerkragtigheid aangebied aan dertig voor- en nagraadse...

Jong demokrate in Stellenbosch byeen vir Afrika se eerste ‘International Youth Think Tank’

'n Jeugkonferensie oor demokrasie in Afrika en Nobelsimposium wat in Stellenbosch gehou is, het begin met 'n minuut stilte vir Namatai Kwekweza, 'n Zimbabwiese...

Yaadein Padiachy bevorder gelykheid met oortuiging en passie

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Wyle US-alumni se ruimtenalatenskap leef voort met lansering van VanZyl-1-satelliet

​Die nalatenskap van die wêreldbekende ruimtewetenskaplike en Maties-alumnus, wyle dr Japie van Zyl, leef voort met Hydrosat se lansering van die VanZyl-1...
Subscribe to