Skip to main content

US implementeer reeds 2015-ooreenkoms met werkers

Die Universiteit Stellenbosch (US) gee sedert die sluiting van 'n wedersyds aanvaarbare ooreenkoms met dienswerkers en eksterne kontrakteurs teen die einde van...

Sprekers inspireer nuwe Maties

'n Skare van nagenoeg 5 000 nuwe Maties en hul ouers het Donderdagaand (21 Januarie) die Danie Craven-stadion by Coetzenburg op die kampus van die Universiteit...

Welkom, Matie - jy is nie alleen nie

Die Universiteit Stellenbosch (US) wil vir almal 'n inklusiewe, verwelkomende tuiste bied. Studente word aangemoedig om mekaar te respekteer en te waardeer...

#RegisterALL-inisiatief help met studiefooie

Die Studentraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n inisiatief geloods om geldelike ondersteuning te bied aan studente, wat vir studies by die...

US verwelkom nuwe studente (algemene inligting)

Die Universiteit Stellenbosch het verlede week nagenoeg 5 000 nuwe studente by die Universiteit te verwelkom, en sien uit om al sy senior studente vandeesweek...

Departement Statistiek & Aktuariele Wetenskap: Seminaar

​​Victoria Goodall (Departement Statistiek, NMMU)

US verwelkom internasionale studente

​Hulle is van regoor die wêreld en begin die jaar as Matie-studente. Sowat 300 internasionale studenten van lande so ver as Roemenië, die Tsjeggiese Republiek...

Wat die verlede vir 2016 voorspel

​Die artikel hier onder het in die 14 Januarie 2016-uitgawe van finweek verskyn. Dit is deur dr Morne Mostert, Direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing...

Bekendstelling van die Eenheid vir Gelykwaardigheid by SSVO

​Die nuwe Eenheid vir Gelykwaardigheid by Sentrum vir Studentevoorligting en -Ontwikkeling (SSVO) het ten doel om die kollektiewe benadering teenoor sosiale...

Doen nou aansoek vir die USB se SBA-ontwikkelingsprogram

​ Daar is nog tyd vir Kleinsake-eienaars van Mitchells Plain, Khayelitsha en Gugulethu om vir die USB Kleinsakeakademie (SBA) se ontwikkelingsprogram vir 2016...
Subscribe to