Ter afsluiting van 'n suksesvolle 2015 het die studente en personeel van die Instituut vir Plantbiotegnologie op Vrydag, 4 Desember, byeengekom om terugvoer oor...
’n Teoretiese fisikus en ’n analitiese chemikus van die Fakulteit Natuurwetenskappe het die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekennings vir buitengewone...
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) maak gebruik van dieselfde guerillataktiek, eie aan dit wat geharde bakterieë, soos dié wat Tuberkulose...
Arabidopsis thaliana is ʼn biologiese model wat reeds grondig nagevors is. Dit is die eerste plantspesie waarvan die volledige genoom opeengevolg is en gereeld...
Die SciMathUS-klas van 2015 het ’n vakgemiddeld van 72% in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe behaal in verlede jaar se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen...
Die ampstermyne van vier lede van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verstryk op 1 April 2016 en benoemings vir persone om hierdie posisies te vul...
Universities South Africa (USA) het hul verbintenis herbevestig om Suid-Afrikaanse universiteite te transformeer en dit ook meer toeganklik aan studente te maak...
Twee navorsers van die Departement Grondkunde (US), dr Andrei Rozanov en dr Ailsa Hardie, het onlangs vier referate by die 5de Internasionale Grond Organiese...
Westvaal Stellenbosch het onlangs aangekondig dat hul die borgskap van ʼn Chev Utility bakkie vir die Botaniese Tuin vir ses maande verleng. Buiten die gebruik...