'n Biobrandstofkenner van die Universiteit Stellenbosch, prof. Emile van Zyl, is een van 24 internasionale deskundiges wat vandeesweek op uitnodiging van die...
Die jaarlikse Maties Opedag is om die draai. Op Saterdag 27 Februarie vanaf 08:30 tot 16:00 kan voornemende studente die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Nie minder nie as 13 spelers van die Steinhoff Maties-hokkieklub is gekies om aan die Internasionale Somerreeks deel te neem. Die Maties-spelers in die...
Luiperds wat probleme vir boere of die plaaslike bevolking veroorsaak, moet liefs nie verder as 100 kilometer van waar hulle gevang is, verskuif word nie, omdat...
Agt leerders op die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se merietelys en vyf leerders op die top20-lys van die Noord-Kaap se Onderwysdepartement was in 2015...
Hartlik welkom aan ons 2016 BSc-nuwelingstudente. Die verwelkomings- en registrasieprogram van die Fakulteit Natuurwetenskappe begin op Donderdag 21 Januarie...
'n Vleiland rehabilitasie projek wat sy oorsprong in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde het, maak goeie vordering en is op koers om...
'n Spesialis in sagteware-ontwikkeling van die Universiteit Stellenbosch, prof. Willem Visser, is slegs die tweede rekenaarwetenskaplike in Suid-Afrika om 'n A...