Skip to main content

USB verwelkom studente by Akademiese Opening

Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) het einde verlede week sy jaarlikse Akademiese Opening gehou. Prof Stan du Plessis, dekaan: Fakulteit...

USB MBA-alumnus deel sy MBA-reis met 2016-studente

​USB MBA-alumnus Lwandiso Mgwetyana deel sy MBA-ervaring en bied motiverende woorde vir studente wat hierdie jaar met hul MBA begin. Om jou MBA te doen is...

Op-kampus registrasie by die Universiteit Stellenbosch

Donderdag 28 Januarie 16:30 Registrasie vir die 2016 akademiese jaar is vanmiddag voltooi ondanks 'n poging gister (Woensdag, 27 Januarie) om die proses te...

Military Academy Awards Evening and Graduation Parade

The Military Academy held its prestigious annual Awards Evening on 9 December 2015 at the Military Academy Combined Club in Saldanha. The students who excelled...

Eerstejaarstudente verwelkom by Fakulteit Opvoedkunde

"Ons vergeet nooit ons beste onderwysers nie. Ons wil het JY moet daardie onderwyser word." Met hierdie woorde is nuwe students in die Fakulteit Opvoedkunde by...

Verklaring deur die Ministerie van Hoër Onderwys en Opleiding na 'n vergadering met Visekanseliers

​Die Ministerie van Hoër Onderwys en Opleiding, het 'n verklaring uitgereik na afloop van die Minister se vergadering met die 26 Visekanseliers van Suid-Afrika...

Belangrike inligting oor registrasie

Meer as 12 000 studente het reeds van self-registrasie/e-registrasie ( my sun.ac.za) by die Universiteit Stellenbosch (US) gebruik gemaak. Studente wat egter...

Spits jou toe op jou werk om sukses te behaal

Fokus, harde werk en 'n helpende hand. Dít is wat studente benodig om sukses te behaal, het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Universiteit Stellenbosch se...

Bekendstelling van die Eenheid vir Gelykwaardigheid by SSVO

Die nuwe eenstopdiens waar insidente rondom onbillike diskriminasie, teistering, seksuele teistering en viktimisering aangemeld kan word. 'n Kommunikasie- en...

US implementeer reeds 2015-ooreenkoms met werkers

Die Universiteit Stellenbosch (US) gee sedert die sluiting van 'n wedersyds aanvaarbare ooreenkoms met dienswerkers en eksterne kontrakteurs teen die einde van...
Subscribe to