Terwyl ons tydens Vrouemaand die vordering wat met geslagstransformasie in die samelewing gemaak is vier, moet ons ons ook daartoe verbind om die stereotipes...
Terwyl ons Vrouemaand vier, moet ons ook besin oor die vordering wat ons vrouerugbyspelers maak en die verskillende uitdagings wat hulle in die gesig staar. Ons...
Die Sentrum vir Studentelewe en Leer (SSLL) het sy jaarlikse opleidingsessies vir nuutverkose leiers afgeskop deur te fokus op die skep van 'n Grondwetlike...
Die naspeuring van bedrog, verbeterde dienslewering en doeltreffende administrasie is maar enkele van die omvattende toepassings wat kunsmatige intelligensie...
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...
Mienke Knipe het die vrugte van haar harde werk gepluk toe sy by die Departement van Wetenskap en Innovasie (DWI) se gesogte Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap...
Skoolleerders in Suid-Afrika staar reeds 'n menigte sosio-ekonomiese uitdagings in die gesig. Om sake te vererger, moet sommige leerders in houers (omgeskakelde...
Professor Lieketseng Ned van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is aangewys as die Vooraanstaande Jong...
Ter viering van Vrouemaand skryf prof Lindy Heinecken van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie in ʼn meningsartikel vir die Cape Argus dat die Suid...
Twee talentvolle vrouenavorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het die vrugte van hulle harde werk gepluk toe hulle met die Departement van Wetenskap en...