Skip to main content

US bied gespreksessie met Regter Albie Sachs aan

Studies in Transformasie en Historiese Trauma in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe bied die eerste van 'n reeks lesings aan. Albie Sachs sal die...

Protesoptog op Dinsdag 15 Maart 2016

​Die kampusgemeenskap word in kennis gestel van 'n byeenkoms op die Rooiplein tydens middagete op Dinsdag 15 Maart 2016 en 'n optog daarvandaan na die Admin B...

Internasionale groep leer oor Afrika-innovasies by die USB

ʼn Groep van Essec Bestuurskool was onlangs by die USB as deel van hul Algemene Bestuursprogram. Martin Butler het die klas gefasiliteer oor innovasie in Afrika...

Navorsing help geamputeerde naellopers vinniger hardloop

Atlete met onderste ledemaat-amputasies wat later vanjaar by die Rio Paralimpiese Spele aan die 400m-naelloop gaan deelneem kan dalk hul kanse op sukses...

Varsity Beker wedstryde uitgestel

​Di​e FNB Varsity Cup, wat aangebied word deur Steinhoff International, het 'n besluit geneem om alle wedstryde op 29 Februarie en 7 Maart uit te stel om...

Chad en Cameron laat die water spat in Stellenbosch

Swemliefhebbers is die afgelope naweek op Coetzenburg bederf met uitstekende vertonings deur swemmers wat hoop om later vanjaar aan die Olimpiese Spele in...

Kry jou Padkaart na die BA-wêreld hier

​Stel jy belang in een van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se graadprogramme maar is nie seker waar om te begin met die aansoekproses nie? Indien...

Wes-Kaap 'n baanbreker vir volhoubare gesondheidsorg

​Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n strategiese plan ontwikkel om probleme aan te spreek en oplossings te vind. Só skryf prof Bob Mash...

Urban Metabolism of African Cities

​​Appologies, this article is not in Afrikaans... yet!

Back To School Initiative

On 29 January 2016, the Military Academy students teamed up with Arcelor Mittal, Saldanha Bay Municipality, Department of Health, Trailblazers and SAPS Cluster...
Subscribe to