Skip to main content

US Grondkunde nagraadsestudente blink uit by Gesamentlike Kongres 2016

Die Departement Grondkunde (US) se nagraadse studente en navorsers het uitstekend op die onlangse Grondkundevereniging van Suid-Afrika (GVSA) se Gesamentlike...

Nuwe Sentrum 'n toonbeeld van samewerking

Die nuwe Stellenbosch Technology Centre - Laboratory for Advanced Manufacturing (STC-LAM) is 'n toonbeeld van samewerking en vennootskap. Die Sentrum, wat 26...

Onafhanklike kommissaris gaan Heemstede-voorval ondersoek

Verklaring deur prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier ​Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ʼn onafhanklike kommissaris aanstel om die instelling se...

Stem hier in Verkiesing van US Raadslede 2 April 2016 - 1 April 2020

​Verkiesing van US Raadslede vir die termyn 02 April 2016 - 01 April 2020 Kennisgewing aan lede van die Konvokasie Lede van die Konvokasie van die Universiteit...

US Woordfees-programboekie

​Was dit 'n gesukkel om vanjaar 'n US Woordfees-programboekie in die hande te kry? Maak gebruik van ons spesiale aanbod en wees een van die eerste mense om die...

Stellenbosch Internasionale Klavier Simposium

​​RENOWNED PIANISTS TO ​PERFORM AT STELLENBOSCH INTERNATIONAL PIANO SYMPOSIUM International and South African pianists will be in Stellenbosch from Wednesday 16...

​Afrika-boere in die digitale era: US landbou-ekonoom, Bill Gates dra by tot spesiale uitgawe

In 'n spesiale uitgawe van die internasionale tydskrif Foreign Affairs word die naam van die Universiteit Stellenbosch landbou-ekonoom Lulama Traub gelys saam...

Wen ʼn Tablet tydens US Opedag

Oor minder as twee weke gaan sowat 8 000 tot 10 000 Graad 11/12 leerders, hul ouers en onderwysers stroom na Stellenbosch en Tygerberg-kampus vir die jaarlikse...

Alles wat jy moet weet oor Opedag 2016

Die Maties Opedag word beskou as die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor universiteitstudie, loopbaankeuses...

SA swemhelde neem deel aan Swem Grand Prix by Coetzenburg

Met die Olimpiese Spele wat om die draai is, gaan Suid-Afrika se swemhelde, Chad le Clos en Cameron van der Burgh, die Swem Grand Prix wat tussen 26-28...
Subscribe to