Skip to main content

'Reimagine'-publikasie

​Suid-Afrika is 'n land van uitdagings, veral ten opsigte van die onderrig van sy kinders, jongmense en ook sy volwassenes. Ons land word gekenmerk deur swak...

‘US-waardes moet gelééf word’ – Rektor

"Daar is die afgelope ruk baie gesê oor die sogenaamde 'blackface'-voorval by ons Heemstede Vrouekoshuis twee weke gelede. Ek gebruik graag hierdie geleentheid...

Freddy opgewonde oor uitdaging om Maties af te rig

Die voormalige Steinhoff Maties-hokkiespeler Ashlin Freddy is die nuwe afrigter van Maties se manshokkiespan. Hy vervang Neville Rothman wat die span die...

Volhoubare Grondbestuur Simposium gehou by die US

Die onlangse Volhoubare Grondbestuur Simposium, wat op 5 en 6 November 2015 aan die Universiteit Stellenbosch gehou is, het 'n platform vir akademici en...

Nuwe Nadoktorale Vereniging bevorder navorsing op die Tygerberg-kampus

Weggesteek binne die verskillende afdelings en navorsingsfasiliteite van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit...

Oogsorg in landelike gebiede verbeter met innoverende selfoontegnologie

​"Gesondheidsorg word toenemend duurder en daar is ʼn vraag na doeltreffender gesondheidstelsels wat op ʼn beter standaard is." Dít is die mening van dr William...

Ons Tuiskoms-program vir BSc-alumni

​Wil jy self kom beleef watter voorpuntnavorsing die Fakulteit Natuurwetenskappe onderneem? Ons nooi BSc-alumni en ander belangstellende partye om vir begeleide...

Wetenskapskafee oor die evolusie van velkleur

Watter velkleur was ons oervoorouers toe hulle meer as twee miljoen jaar gelede uit Ekwatoriaal-Afrika weggetrek het om die res van die wêreld te bevolk? Wit...

TB navorser ontvang UNESCO-MARS toekenning vir ontluikende talent

Sy innoverende werk in TB-diagnose het dr Novel Chegou 'n Ontluikende Navorsingstalent-toekenning besorg by die Verenigde Nasies Opvoedkunde-, Wetenskap- en...

Wetenskapskafee: die mikrobes maak die mens

​Daar leef tien keer meer mikrobes op en binne jou as die totale aantal selle waaruit jy bestaan. Tog het die wetenskap nou eers onlangs begin om die verband...
Subscribe to